From 5302df610148ac202f8a0cdc44224dc0a163353a Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Tue, 21 Mar 2023 17:46:05 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 41:1-14 --- 19/41 | 14 ++++++++++++++ 1 file changed, 14 insertions(+) create mode 100644 19/41 diff --git a/19/41 b/19/41 new file mode 100644 index 0000000..0c813bf --- /dev/null +++ b/19/41 @@ -0,0 +1,14 @@ +Vir die musiekleier. ʼn Psalm van Dawid. +Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil. +Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyhande nie. +Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is. +Ek het gesê: o HERE, wee my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig. +My vyhande spreek kwaad van my en sê: Wanneer sal hy sterwe en sy naam vergaan? +En as iemand kom om my te sien, dan praat hy leuens; sy hart vergader onwaarheid vir hom; gaan hy uit na buite, dan spreek hy daarvan. +Al my haters tesame fluiser onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê: +Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie. +Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig. +Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit hulle dit kan vergelde! +Hieraan weet ek dat U ʼn welbehae in my het: dat my vyhand oor my nie juig nie. +My tog, in opregtheid ondersteun U my, en U stel my voor u aangesig tot in ewigheid. +Geloof sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen.