Korreksie Job 42:1-17

Wysig - spelfout (geeen) na (geen) in vers 2
Wysig - verwyder (is) tussen (plan) en ( vir) in vers 2
Wysig - (ek) na (ék) in vers 4
Wysig - verwyder en na (dubbelpunt) in vers 4
Wysig - (ék) na (ek) in vers 4
Wysig - sit in (komma)  na (Élifas) in vers 7
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 8
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 8
Wysig - voeg  in (het) tussen (hulle) en (met) in vers 11
Wysig - verwyder (en) tussen (En) en (hulle) in vers 11
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 11
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 15
Wysig - verwyder nommer 18 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-10-07 15:48:49 +00:00 committed by Gitea
parent e76aed88d5
commit 6045122b0e
1 changed files with 7 additions and 7 deletions

14
18/42
View File

@ -1,17 +1,17 @@
Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Ek weet dat U alles kan doen en geeen plan is vir U onuitvoerbaar is nie.
Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie.
Hoor tog, en ek sal spreek; en ék sal U ondervra en onderrig U my!
Hoor tog, en ék sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my!
Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien.
Daarom verag ek myself en het berou in stof en as.
En nadat die HERE Job toegespreek het met hierdie woorde, sê die HERE vir Élifas die Temaniet: My toorn het ontvlam teen jou en jou twee vriende; want julle het nie reg van My gespreek soos my kneg Job nie.
Neem dan nou vir julle sewe bulle en sewe ramme, en gaan na my kneg Job en bring 'n brandoffer vir julle, en laat my kneg Job vir julle bid; want hom alleen sal ek in guns aanneem, sodat Ek julle nie straf vir die dwaasheid nie; want julle het nie reg van My gespreek soos my kneg Job nie.
En nadat die HERE Job toegespreek het met hierdie woorde, sê die HERE vir Élifas, die Temaniet: My toorn het ontvlam teen jou en jou twee vriende; want julle het nie reg van My gespreek soos my kneg Job nie.
Neem dan nou vir julle sewe bulle en sewe ramme, en gaan na my kneg Job en bring ʼn brandoffer vir julle, en laat my kneg Job vir julle bid; want hom alleen sal Ek in guns aanneem, sodat Ek julle nie straf vir die dwaasheid nie; want julle het nie reg van My gespreek soos my kneg Job nie.
Toe het Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet, heengegaan en gedoen soos die HERE vir hulle gesê het; en die HERE het Job in guns aangeneem.
En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die HERE het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.
Ook het al sy broers en al sy susters en al sy bekendes van vroeër na hom gekom en met hom saam brood geëet in sy huis; en hulle met hom medelyde gehad en hom vertroos oor al die kwaad wat die HERE oor hom gebring het. En en hulle het vir hom elkeen 'n geldstuk gegee en elkeen 'n goue ring.
Ook het al sy broers en al sy susters en al sy bekendes van vroeër na hom gekom en met hom saam brood geëet in sy huis; en hulle het met hom medelyde gehad en hom vertroos oor al die kwaad wat die HERE oor hom gebring het. En hulle het vir hom elkeen ʼn geldstuk gegee en elkeen ʼn goue ring.
En die HERE het die einde van Job meer geseën as sy begin; en hy het veertien duisend stuks kleinvee en ses duisend kamele en duisend paar beeste en duisend eselinne gehad.
Daarby het hy sewe seuns en drie dogters gehad.
En hy het die eerste genoem Jemíma en die twede Kesía en die derde Kerenhappug.
En in die hele land is geen vroue gevind so mooi soos die dogters van Job nie; en hulle vader het hulle 'n erfdeel gegee onder hulle broers.
En in die hele land is geen vroue gevind so mooi soos die dogters van Job nie; en hulle vader het hulle ʼn erfdeel gegee onder hulle broers.
En Job het daarna honderd en veertig jaar lank gelewe; en hy het sy kinders en kindskinders gesien, vier geslagte.
En Job het gesterwe, oud en afgeleef.
En Job het gesterwe, oud en afgeleef.