From 6afce79c5c3a2110eac09311fb730b7c55135afc Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Mon, 29 Aug 2022 10:43:44 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 14:1-22 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - hoofletter (U) na kleinletter (u) in vers 3 Wysig - hoofletter (Kyk) na Kleinletter (kyk) in vers 6 Wysig - spelfout (stef) na (sterf) in vers 8 Wysig - spelfout (river) na (rivier) in vers 11 Wysig - voeg woorde in (bedaar het, my ʼn bepaalde tyd wou) tussen (toorn) en (stel) in vers 13 Wysig - verwyder ekstra (en) in vers 15 Wysig - spelfout (wort) na (word) in vers 18 Wysig - spelfout (skuur) na (stuur) in vers 20 Wysig - spelfout (gevaar) na (gewaar) in vers 21 Wysig - verwyder die nommer 23 onderaan die hoofstuk --- 18/14 | 20 ++++++++++---------- 1 file changed, 10 insertions(+), 10 deletions(-) diff --git a/18/14 b/18/14 index 970fd90..31d6893 100644 --- a/18/14 +++ b/18/14 @@ -1,22 +1,22 @@ Die mens uit ʼn vrou gebore is kort van dae en sat van onrus. Hy spruit uit soos ʼn blom en verwelk; ook vlug hy soos ʼn skaduwee en hou nie stand nie. -En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor U gerig. +En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor u gerig. Ag, kon maar ʼn reine voortkom uit ʼn onreine? Nie een nie. As dan sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by U is, U vir hom grense gestel het waar hy nie oor kan gaan nie, -Kyk dan weg van hom af, dat hy kan rus - totdat hy soos ʼn dagloner hom tevrede voel met sy dag. +kyk dan weg van hom af, dat hy kan rus - totdat hy soos ʼn dagloner hom tevrede voel met sy dag. Want vir ʼn boom is daar verwagting: as dit afgekap word, dan loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie. -As sy wortel oud word in die aarde en sy stam stef in die stof - +As sy wortel oud word in die aarde en sy stam sterf in die stof - van die reuk van die water spruit dit weer uit, en dit maak ʼn tak soos ʼn jong plantjie. Maar ʼn man sterwe en is magteloos; ja ʼn mens blaas die asem uit en - waar is hy? -Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die river droog uit en lê droog - +Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog - so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie. -Ag, as U my maar in die doderyk wou wegsteek, my wou verberg totdat u toorn stel en dan aan my wou dink! +Ag, as U my maar in die doderyk wou wegsteek, my wou verberg totdat u toorn bedaar het, my ʼn bepaalde tyd wou stel en dan aan my wou dink! As ʼn mens sterwe, sal hy weer lewe? Dan sou ek hoop al die dae van my stryd totdat my aflossing kom; -U sou roep, en en ek sou U antwoord, na die maaksel van u hande sou U verlang. +U sou roep, en ek sou U antwoord, na die maaksel van u hande sou U verlang. Want nou tel U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie? My oortreding is verseël in ʼn bondeltjie, en U sluit my ongeregtigheid weg. -Maar soos ʼn berg stukkend val deurdat dit inmekaarstort, en ʼn rots versit wort uit sy plek; +Maar soos ʼn berg stukkend val deurdat dit inmekaarstort, en ʼn rots versit word uit sy plek; die water klippe glad skuur; die stortvloede daarvan die grond van die aarde wegspoel; so is die verwagting van ʼn mens - U maak dit tot niet. -U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en skuur hom weg. -Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gevaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie. -Net sy vlees aan hom voel pyn, en sy siel in hom treur. +U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg. +Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gewaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie. +Net sy vlees aan hom voel pyn, en sy siel in hom treur. \ No newline at end of file