From 6e8623f4dc7f288f7e1cb8dad68e5f3300bbb7c3 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Thu, 15 Sep 2022 11:50:40 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 27:1-23 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - voeg in (my) tussen (wat) en (my) in vers 2 Wysig - verander ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 12 Wysig - spelfout (Dit) na (Dít) in vers 13 Wysig - spelfout (Almagitge) na (Almagtige) in vers 13 Wysig - haal uit die woord (sy) tussen (hy) en (silwer) in vers 16 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 18 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 20 Wysig - voeg in (op) tussen (werp) en (hom) in vers 22 Wysig - spelfout (hon) na (hom) in vers 22 Wysig -- verwyder nommer 24 onder aan die hoofstuk --- 18/27 | 16 ++++++++-------- 1 file changed, 8 insertions(+), 8 deletions(-) diff --git a/18/27 b/18/27 index 66f906e..d19c849 100644 --- a/18/27 +++ b/18/27 @@ -1,5 +1,5 @@ En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: -So waar as God leef wat my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het - +So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het - want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus - my lippe spreek geen onreg, en my tong verkondig geen bedrog nie! Dit is ver van my dat ek julle gelyk sou gee; totdat ek die asem uitblaas, sal ek my vroomheid nie prysgee nie. @@ -9,15 +9,15 @@ Wand wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny - as God sy siel uittre Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom? Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep? Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie. -Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan 'n ydele hoop? -Dit is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagitge ontvang. +Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan ʼn ydele hoop? +Dít is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang. As sy kinders baie word, is dit vir die swaard; en sy spruite word nie versadig met brood nie. Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie. -As hy sy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder - +As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder - hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer. -Hy het sy huis gebou soos 'n mot en soos 'n skerm wat die oppasser maak. +Hy het sy huis gebou soos ʼn mot en soos ʼn skerm wat die oppasser maak. Ryk gaan hy lê, maar doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en - is nie meer nie. -Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer 'n stormwind hom weg. +Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer ʼn stormwind hom weg. Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek. -En God werp hon af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug. -Hulle slaan oor hom hul hande saam en fluit hom weg uit sy plek. +En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug. +Hulle slaan oor hom hul hande saam en fluit hom weg uit sy plek. \ No newline at end of file