Korreksie Exodus 30:1-38

Wysig - spelfout (oortek) na (oortrek) in vers 3
Wysig - spelfout (kraans) na (krans) in vers 3
Wysig - spelfout (kraans) na (krans) in vers 4
Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 4
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (van) en (Getuienis) in vers 6
Wysig - voeg in 3 woorde (sikkel volgens die) tussen (halwe) en (sikkel) in vers 13
Wysig - verwyder 1 woord (nie) tussen (arme) en (moet) in vers 15
Wysig - verkeerde woord (hulle) na (julle) in vers 15
Wysig - verkeerde woord (hulle) na (julle) in vers 16
Wysig - voeg in 1 woord (het) tussen (HERE) en (met) in vers 17
Wysig - spelfout (kopperwaskom) na (koperwaskom) in vers 18
Wysig - spelfout (kopper voetstuk) na (kopervoerstuk) in vers 18
Wysig - kleinletter (hulle) na hoofletter (Hulle) in vers 21
Wysig - spelfout (hulle) na (hul) in vers 21
Wysig - spelfout (nageslagte) na (geslagte) in vers 21
Wysig - voeg in 1 woord (van) tussen (jou) en (die) in vers 23
Wysig - spelfout (hondered) na (honderd) in vers 23
Wysig - spelfout (hondered) na (honderd) in vers 24
Wysig - (punt) na (komma punt) aan die die einde van vers 24
Wysig - hoofletter (En) na kleinletter (en) in vers 25
Wysig - verwyder 1 woord (die) tussen (van) en (samekoms) in vers 26
Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 26
Wysig - voeg in 1 woord (jy) tussen (moet) en (hulle) in vers 29
Wysig - 2 x verkeerde woorde (julle) na (hulle) in vers 29
Wysig - spelfout (raa) na (raak) in vers 29
Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) tussen (mag) en (uitgegiet) in vers 32
Wysig - spelfout (stroraksgrom) na (storaksgom)  in vers 34
Wysig - spelfout (die selfde) na (dieselfde) in vers 37
Wysig - spelfout (vr) na (vir) in vers 37
Wysig - verwyder die nommer 39 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-03-22 12:11:41 +00:00 committed by Gitea
parent c1115c930f
commit 6f47ba93a2
1 changed files with 18 additions and 18 deletions

36
2/30
View File

@ -1,38 +1,38 @@
Jy moet ook ʼn altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak.
ʼn El moet sy lengte wees en ʼn el sy breedte-vierkantig moet dit wees-en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees.
En jy moet dit met suiwer goud oortek: die plaat en die sykante en die horings. En maak daarvoor ʼn goue kraans rondom.
Maak ook twee goue ringe daarvoor onderkant die kraans aan weerskante; jy moet dit aan die twee sykante maak. En julle moet dien as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra.
En jy moet dit met suiwer goud oortrek: die plaat en die sykante en die horings. En maak daarvoor ʼn goue krans rondom.
Maak ook twee goue ringe daarvoor onderkant die krans aan weerskante; jy moet dit aan die twee sykante maak. En hulle moet dien as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra.
En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud.
Sit dit dan voor die voorhangsel wat voor die ark van Getuienis is, voor die versoendeksel wat oor die Getuienis is, waar Ek met jou sal saamkom.
Sit dit dan voor die voorhangsel wat voor die ark van die Getuienis is, voor die versoendeksel wat oor die Getuienis is, waar Ek met jou sal saamkom.
En Aäron moet daarop reukwerk van speserye aan die brand steek; elke môre as hy die lampe regmaak, moet hy dit aan die brand steek.
En as Aäron teen die aand die lampe opsteek, moet hy dit aan die brand steek as ʼn voortdurende reukwerk voor die aangesig van die HERE in julle geslagte.
Julle mag daarop geen vreemde reukwerk of brandoffer of spysoffer bring nie. Julle mag ook geen drankoffer daarop uitgiet nie.
En Aäron moet eenmaal in die jaar aan die horings daarvan versoening doen; met die bloed van die sondoffer van versoening moet hy eenmaal in die jaar daarvoor versoening doen vir julle geslagte. Hoogheilig is dit aan die HERE.
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
As jy die volle getal van die kinders van Israel opneem volgens hulle geteldes, moet hulle, elkeen vir sy lewe, losgeld aan die HERE gee as hulle getel word; sodat geen plaag onder hulle mag wees as hulle getel word nie.
Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: ʼn halwe sikkel van die heiligdom-die sikkel is twintig gera-ʼn halwe sikkel as offergawe aan die HERE.
Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: ʼn halwe sikkel volgens die sikkel van die heiligdom-die sikkel is twintig gera-ʼn halwe sikkel as offergawe aan die HERE.
Elkeen wat oorgaan na die geteldes, van twintig jaar oud en daarbo, moet die offergawe van die HERE gee.
Die ryke moet nie meer en die arme nie moet nie minder as ʼn halwe sikkel bring nie as hulle die offergawe van die HERE gee om vir hulle siele versoening te doen.
Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van samekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die HERE, om vir hulle siele versoening te doen.
En die HERE met Moses gespreek en gesê:
Jy moet ook ʼn kopperwaskom maak met sy kopper voetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin,
Die ryke moet nie meer en die arme moet nie minder as ʼn halwe sikkel bring nie as hulle die offergawe van die HERE gee om vir julle siele versoening te doen.
Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van samekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die HERE, om vir julle siele versoening te doen.
En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Jy moet ook ʼn koperwaskom maak met sy kopervoetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin,
dat Aäron en sy seuns hulle hande en voete daaruit kan was.
As hulle in die tent van samekoms gaan, moet hulle hul met water was, sodat hulle nie sterwe nie; of as hulle naby die altaar kom om te dien deur ʼn vuuroffer aan die HERE aan die brand te steek.
hulle moet dan hulle hande en voete was, sodat hulle nie sterwe nie. En dit moet vir hulle ʼn ewige insetting wees, vir hom en sy nageslag in hulle nageslagte.
Hulle moet dan hul hande en voete was, sodat hulle nie sterwe nie. En dit moet vir hulle ʼn ewige insetting wees, vir hom en sy nageslag in hulle geslagte.
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
En jý, neem vir jou die beste speserye: vyf honderd sikkels fyn mirre en die helfte soveel geurige kaneel, twee hondered en vyftig sikkels, en twee honderd en vyftig sikkels geurige kalmoes
en vyf hondered sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, en ʼn hin olyf-olie.
En maak daarvan heilige salf-olie, ʼn salfmengsel soos ʼn salfmenger dit maak; heilige salf-olie moet dit wees.
Daarmee moet jy dan die tent van die samekoms salf en die ark van die Getuienis.
En jý, neem vir jou van die beste speserye: vyf honderd sikkels fyn mirre en die helfte soveel geurige kaneel, twee honderd en vyftig sikkels, en twee honderd en vyftig sikkels geurige kalmoes
en vyf honderd sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, en ʼn hin olyf-olie;
en maak daarvan heilige salf-olie, ʼn salfmengsel soos ʼn salfmenger dit maak; heilige salf-olie moet dit wees.
Daarmee moet jy dan die tent van samekoms salf en die ark van die Getuienis
en die tafel met al sy gereedskap en die kandelaar met sy gereedskap en die reukaltaar
en die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk.
So moet julle dan heilig, dat julle hoogheilig kan wees. Alles wat aan hulle raa, word heilig.
So moet jy hulle dan heilig, dat hulle hoogheilig kan wees. Alles wat aan hulle raak, word heilig.
Jy moet ook Aäron en sy seuns salf en hulle heilig om vir My die priesteramp te bedien.
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My ʼn heilige salf-olie wees in julle geslagte.
Op geen ander mens se liggaam mag die uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees.
Op geen ander mens se liggaam mag dit uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees.
Elkeen wat so iets meng of iets daarvan aan ʼn onbevoegde laat kom, moet uitgeroei word uit sy volksgenote.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgrom en naeltjies en galbanum-speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede;
Verder het die HERE vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgom en naeltjies en galbanum-speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede;
en maak daar reukwerk van, ʼn mengsel soos die salfmenger dit maak, met sout gemeng, suiwer, heilig.
En vrywe ʼn gedeelte daarvan heeltemal fyn, en sit ʼn deel daarvan neer voor die Getuienis in die tent van samekoms waar Ek met jou sal samekom; hoogheilig moet dit vir julle wees.
En die reukwerk wat jy moet maak-na die selfde voorskrif mag julle vr julle nie maak nie; as iets heiligs aan die HERE moet dit vir jou wees.
Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.
En die reukwerk wat jy moet maak-na dieselfde voorskrif mag julle vir julle nie maak nie; as iets heiligs aan die HERE moet dit vir jou wees.
Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.