From 72be0dbb1169786ccd84e4a7be6c6a081586b53f Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Sun, 7 Aug 2022 10:34:27 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 3:1-26 Wysig - hoofletters (DAARNA) na kleinletters (Daarna) in vers1 Wysig - hoofletters (WAAROM) na kleinletters (Waarom) in vers 20 --- 18/3 | 4 ++-- 1 file changed, 2 insertions(+), 2 deletions(-) diff --git a/18/3 b/18/3 index 8caa9d6..f4c8218 100644 --- a/18/3 +++ b/18/3 @@ -1,4 +1,4 @@ -DAARNA het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek. +Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek. En Job het begin en gesê: Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: ʼn Seun is ontvang. Mag dié dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie. @@ -17,7 +17,7 @@ Of ek sou, soos ʼn weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie - soos kinders w Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is. Die gevangene is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie. Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer. -WAAROM gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel? +Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel? wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte? wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind? Waarom gee hy lig aan ʼn man wie se weg verborge is, ʼn man wat deur God aan alle kante ingesluit is?