From 7bfbb9dcce7cbe9f4a49385e48bdbf4e946627fd Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Mon, 5 Sep 2022 12:33:23 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 23:1-6 --- 19/23 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) create mode 100644 19/23 diff --git a/19/23 b/19/23 new file mode 100644 index 0000000..7278676 --- /dev/null +++ b/19/23 @@ -0,0 +1,6 @@ +ʼn Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. +Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. +Hy verwik my my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy naam ontwil. +Al gaan ek ook in ʼn dal van dood skaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. +U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teestanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. +Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.