From 82c7f7dea5db6ba26a7bb3e332d6d9235ca4a919 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Wed, 10 Aug 2022 04:37:26 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 8:1-22 Wysig - spelfout (Almgtige) na (Almagtige) in vers 3 Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 4 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 4 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 6 Wysig - spelfout (endie) na (einde) in vers 7 Wysig - spelfout (grood) na (groot) in vers 7 Wysig - spelfout (nir) na (nie) in vers 10 Wysig - sit die woord (in) in tussen (dit) en (sy) in vers 12 Wysig - spelfout (vervagting) na (verwagting) in vers 13 Wysig - spelfout (stnd) na (stand) in vers 15 Wysig - spelfout (klip huis) na (kliphuis) in vers 17 Wysig - spelfout (gesein) na (gesien) in vers 18 Wysig - spelfout (vreugte) na (vreugde) in vers 19 Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers 20 Wysig - kleinletter) (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21 Wysig - spelfout (veg) na (weg) in vers 22 Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (weg) en (is) in vers 22 Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk --- 18/8 | 28 ++++++++++++++-------------- 1 file changed, 14 insertions(+), 14 deletions(-) diff --git a/18/8 b/18/8 index 81b0d7b..dfdb0c8 100644 --- a/18/8 +++ b/18/8 @@ -1,22 +1,22 @@ Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: Hoelank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond ʼn geweldige wind wees? -Sou God die reg verdraai, of die Almgtige die geregtigheid krenk? -As jou kinders teen hom gesondig het, dan het hy hulle aan hul oortreding oorgegee. +Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk? +As jou kinders teen Hom gesondig het, dan het Hy hulle aan hul oortreding oorgegee. As jý na God soek en die Almagtige om genade smeek; -as jy rien en opreg is, ja dan sal hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid. -dan sal jou begin gering wees, maar jou endie baie grood. +as jy rien en opreg is, ja dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid. +dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot. Want doen tog navraag by die vorige geslag, en gee ag op wat hulle vaders nagespeur het; (want ons is van gister en weet niks nie, omdat ons dae ʼn skaduwee op die aarde is;) -sal húlle jou nir leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie? +sal húlle jou nie leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie? Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water? -Nog is dit sy volle groei - sonder dat dit afgepluk word - dan verdor dit voor al die ander gras. -So gaan dit met almal wat God vergeet en vergaan die vervagting van die goddelose; +Nog is dit in sy volle groei - sonder dat dit afgepluk word - dan verdor dit voor al die ander gras. +So gaan dit met almal wat God vergeet en vergaan die verwagting van die goddelose; sy hoop is veragtelik en die voorwerp van sy vertroue ʼn spinnerak. -Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stnd nie.- +Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stand nie.- Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin. -Sy wortels is gevleg oor ʼn hoop klippe heen - ʼn klip huis deurboor hy.- -As hy vernietig word uit sy plek, dan sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesein nie. -Kyk dit is die vreugte van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit! -Kyk, GOd verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie. -Terwyl hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig, -sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose - veg is dit! +Sy wortels is gevleg oor ʼn hoop klippe heen - ʼn kliphuis deurboor hy.- +As hy vernietig word uit sy plek, dan sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie. +Kyk dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit! +Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie. +Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig, +sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose - weg is dit! \ No newline at end of file