From 8fd05f7e2ef88566de40990c505627eb9a634602 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Fri, 9 Sep 2022 13:25:10 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 25:1-6 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - spelfout (virskrikking) na (verskrikking) in vers 2 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 3 Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 4 Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 6 Wysig - voeg ʼn komma in na (mensekind) in vers 6 Wysig - verwyder nommer 7 aan einde van hoofstuk --- 18/25 | 8 ++++---- 1 file changed, 4 insertions(+), 4 deletions(-) diff --git a/18/25 b/18/25 index 158e14c..62f06fa 100644 --- a/18/25 +++ b/18/25 @@ -1,6 +1,6 @@ Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: -Heerskappy en virskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes. -Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie? -Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is? +Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes. +Is daar ʼn getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie? +Hoe sou dan ʼn mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit ʼn vrou gebore is? Kyk, selfs die maan - hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie. -Hoeveel minder die mens, 'n made; en die mensekind 'n wurm. +Hoeveel minder die mens, ʼn made; en die mensekind, ʼn wurm. \ No newline at end of file