Korreksie Job 1:12

Wysig kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 12
This commit is contained in:
Hantie 2022-07-26 10:53:01 +00:00 committed by Gitea
parent be1d7fbd37
commit a6aff0960b

2
18/1
View File

@ -9,7 +9,7 @@ En die HERE vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niem
En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees?
Het U nie self hom en sy huis en alles wat hy het aan alle kante rondom beskut nie? Die werk van sy hande het U geseën, en sy vee het sterk vermeerder in die land.
Maar strek net u hand uit en tas alles aan wat hy het-waarlik, hy sal U in u aangesig seën!
Daarop sê die HERE vir die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die Here.
Daarop sê die HERE vir die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE.
En op ʼn dag terwyl sy seuns en sy dogters besig was om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer,
kom ʼn boodskapper na Job en sê: Die beeste was aan't ploeë en die esels aan't wei langs hulle,
toe die Sabeërs ʼn inval gedeonen dit werggroof het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen ontvlug om u dit te vertel.