From a7e95b8df9cbdb7b22bd7d735c29510f03c72c34 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Tue, 12 Jul 2022 16:14:29 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Leviticus 13:1-4 --- 3/13 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) create mode 100644 3/13 diff --git a/3/13 b/3/13 new file mode 100644 index 0000000..8683bed --- /dev/null +++ b/3/13 @@ -0,0 +1,4 @@ +Verder het die HERE met Moses en Aäron gespreek en gesê: +As 'n mens in die vel van sy vlees 'n swelsel of uitslag of ligte vlek het, en die in die vel van sy vlees 'n plaag van melaatsheid word, dan moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters, gebring word; +En die priester moet na die aangetaste plek in die vel van die vlees kyk. Het die hare of die plek wit geword, en lyk dit of die plek dieper is as die vel van sy vlees, dan is dit die plaag van melaatsheid. As die priester dit sien, moet hy hom onrein verklaar. +Maar as dit 'n wit vlek in die vel van sy vlees is en dit nie dieper lyk as die vel nie, en die hare daarvan nie wit geword het nie, dan moet die priester die angetaste persoon sewe dae lank opsluit.