From b4625384f52da94f53673ab0116a4b7f6ac0bac9 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Sun, 7 Aug 2022 10:29:46 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 2:1-13 Wysig - hoofletter (EN) ns (en) in vers 11 --- 18/2 | 2 +- 1 file changed, 1 insertion(+), 1 deletion(-) diff --git a/18/2 b/18/2 index b7ef6e6..0890765 100644 --- a/18/2 +++ b/18/2 @@ -8,6 +8,6 @@ En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE, en hy het Job met bose En hy het vir hom ʼn potskerf geneem om hom daarmee te krap terwyl hy in die as sit. Toe sê sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomhied? Seën God, en sterf! Maar hy antwooord haar: Jy praat soos ʼn dwaas! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie. -EN toe die drie vriende van Job hoor van al hierdie onheile wat hom getref het, het hulle gekom, elkeen uit sy woonplek: Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet; en hulle het volgens afspraak bymekaargekom om hom hul deelneming te betuig en hom te troos. +En toe die drie vriende van Job hoor van al hierdie onheile wat hom getref het, het hulle gekom, elkeen uit sy woonplek: Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet; en hulle het volgens afspraak bymekaargekom om hom hul deelneming te betuig en hom te troos. En toe hulle op ʼn afstand hul oë opslaan en hom nie herken nie, het hulle hul stem verhef en geween; ook het hulle elkeen sy mantel geskeur en stof op hul hoofde gestrooi na die hemel toe. En hulle het by hom op die grond gaan sit, sewe dae en sewe nagte lank, sonder dat iemand ʼn woord met hom gepraat het; want hulle het gesien dat die smart baie groot was. \ No newline at end of file