forked from getBible/Afrikaans-1933
Voeg by Genesis 21:25-34
This commit is contained in:
parent
003e4b3f4d
commit
b551dbe229
10
1/21
10
1/21
@ -22,3 +22,13 @@ hy het gewoon in die woestyn Paran; en sy moeder het vir hom 'n vrou uit Egiptel
|
||||
In dié tyd het Abiméleg en Pigol, sy leërowerste, met Abraham gespreek en gesê: God is met jou in alles wat jy doen.
|
||||
Sweer dan nou vir my hier by God dat jy met my en my kroos en my nageslag nie vals sal handel nie; dieselfde guns wat ek jou bewys het, moet jy aan my bewys en aan die land waarin jy as vreemdeling vertoef.
|
||||
En Abraham antwoord: Ek sweer.
|
||||
Maar Abraham het Abiméleg aangespreek oor 'n put wat die dienaars van Abiméleg met geweld geneem het.
|
||||
Daarop antwoord Abiméleg: Ek weet nie wie dit gedoen het nie, en jy het my die ook nie meegedeel nie, en ek daar ook niks van gehoor nie as net vandag.
|
||||
Toe neem Abraham kleinvee en beeste en gee dit aan Abiméleg; en hulle twee het 'n verbond gemaak;
|
||||
Abraham het naamlik die sewe ooilammers van die kleinvee apart uitgekeer.
|
||||
Toe sê Abiméleg vir Abraham: Wat beteken hierdie sewe ooilammers wat jy uitgekeer het?
|
||||
En hy antwoord: Die sewe ooilammers moet jy uit my hand uit aanneem, sodat dit vir my 'n getuienis kan wees dat ek hierdie put gegrawe het.
|
||||
Daarom noem hulle hulle die plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het.
|
||||
So het hulle dan 'n verbond gemaak in Berséba. Daarna het Abiméleg en Pigol, sy leërowerste, klaargemaak en na die land van die Filistyne teruggegaan.
|
||||
En hy het 'n geelhuotboom in Berséba geplant en daar die Naam van die HERE, die ewige God, aangeroep.
|
||||
En Abraham het baie dae as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef.
|
||||
|
Loading…
x
Reference in New Issue
Block a user