From c1810869ed395c3a9189b5b3033958c5811a6291 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Wed, 21 Sep 2022 13:26:57 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 30:1-31 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - spelfout (julle) na (hulle) in vers 1 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 5 Wysig - verwyder (die) tussen (onder) en (brandnekels) in vers 7 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 8 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 10 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 11 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 13 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 14 Wysig - spelfout (ye) na (wye) in vers 14 (Wysig - spelfout (ny) na (my) in vers 15 Wysig - ( 'n) na die woordelys se (ʼn) in vers 15 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 21 Wysig - spelfout (vyhand) na (vyand) in vers 21 Wysig - (op) en (my) is omgeruil, moet wees (my op) in vers 22 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 29 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 31 Wysig - verwyder nommer 32 onder aan die hoofstuk --- 18/30 | 26 +++++++++++++------------- 1 file changed, 13 insertions(+), 13 deletions(-) diff --git a/18/30 b/18/30 index c597eec..bac897b 100644 --- a/18/30 +++ b/18/30 @@ -1,31 +1,31 @@ -En nόu lag julle wat jonger is as ek, my uit - mense wie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit. +En nόu lag hulle wat jonger is as ek, my uit - mense wie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit. Wat sou die krag van hulle hande my ook baat? Die frisse lewenskrag het by hulle verlore gegaan. Hulle is uitgeput deur gebrek en honger, hulle wat die dor land afknaag in die donkerheid, woestheid en verwoesting; hulle wat die soutkruid afpluk by die bossies, en die besemboswortel is hulle brood. -Uit die samelewing word hulle weggejaag; die mense skreeu oor hulle soos oor 'n dief. +Uit die samelewing word hulle weggejaag; die mense skreeu oor hulle soos oor ʼn dief. In die afgryslike klowe moet hulle woon, in gate in die grond en in rotse. -Tussen die bossies skreeu hulle, onder die brandnekels kruip hulle bymekaar - -dwase, ja, eerlose mense wat met 'n sweep uit die land geslaan word. +Tussen die bossies skreeu hulle, onder brandnekels kruip hulle bymekaar - +dwase, ja, eerlose mense wat met ʼn sweep uit die land geslaan word. En nou het ek hulle spotlied geword en die onderwerp van hulle gepraat. -Hulle het 'n afsku van my, staan op 'n afstand van my af en ontsien nie om my in die gesig te spuug nie. -Want hy het my boogsnaar losgemaak en my verneder; so het hulle dan teenoor my die teuel laat skiet. +Hulle het ʼn afsku van my, staan op ʼn afstand van my af en ontsien nie om my in die gesig te spuug nie. +Want Hy het my boogsnaar losgemaak en my verneder; so het hulle dan teenoor my die teuel laat skiet. Aan die regterhand staan die gespuis op; hulle stoot my voete weg en gooi hul onheilspaaie teen my op. -My pad verniel hulle, hulle help om my te laat val sonder dat hulle self 'n helper het. -Soos deur 'n ye bres kom hulle; onder die puinhope kom hulle aanrol. -Verskrikkinge is teen my gerig; dit vervolg ny hoogheid soos die wind, en soos 'n wolk gaan my geluk verby. +My pad verniel hulle, hulle help om my te laat val sonder dat hulle self ʼn helper het. +Soos deur ʼn wye bres kom hulle; onder die puinhope kom hulle aanrol. +Verskrikkinge is teen my gerig; dit vervolg my hoogheid soos die wind, en soos ʼn wolk gaan my geluk verby. Daarom stort my siel hom nou uit in my; dae van ellende hou my vas. Die nag deurboor my gebeente, en dit val van my af; en my knaende pyne rus nooit nie. Deur goddelike oormag is my kleed ontredder; soos die kraag van my lyfrok span dit om my. Hy het my in die modder gewerp, en ek het soos stof en as geword. Ek roep U aan om hulp, maar U antwoord my nie; ek staan daar, en U staar my aan. -U is jeens my verander in 'n onbarmhartige; deur die sterkte van u hand behandel U my as vyhand. -U hef op my die wind, laat my daarop ry; en U laat my waggel in stormgedruis. +U is jeens my verander in ʼn onbarmhartige; deur die sterkte van u hand behandel U my as vyand. +U hef my op die wind, laat my daarop ry; en U laat my waggel in stormgedruis. Want ek weet: U wil my na die dood toe bring en na die huis van samekoms vir al wat lewe. Maar sal iemand by die ineenstorting nie nog die hand uitsteek of by sy ondergang om dié rede om hulp roep nie? Of het ek nie geween oor hom wat harde dae het nie? Was my siel nie bekommerd oor die behoeftige nie? Want ek het op die goeie gehoop, en onheil het gekom; en ek het gewag op lig, en donkerheid het gekom. My ingewande kook sonder ophou; dae van ellende het my teëgekom. Ek gaan daarheen in die rou, sonder son; ek staan op in die vergadering, ek roep om hulp. -Ek het 'n broer geword vir die jakkalse en 'n vriend vir die volstruise. +Ek het ʼn broer geword vir die jakkalse en ʼn vriend vir die volstruise. My vel het swart geword en val van my af, en my gebeente gloei van hitte. -So het dan my siter 'n rouklag geword en my fluit 'n stem van die wat ween. +So het dan my siter ʼn rouklag geword en my fluit ʼn stem van die wat ween. \ No newline at end of file