Voeg by Genesis 32:30-32

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-07-29 16:07:04 +02:00 committed by Gitea
parent c95d260b64
commit d25d1f8794

3
1/32
View File

@ -27,3 +27,6 @@ Toe sê Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek. Maar hy antwoord: Ek sal U n
En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob.
Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.
Daarop vra Jakob en sê: Maak tog u Naam bekend! En Hy antwoord: Waarom vra jy tog na my Naam? En Hy het hom daar geseën.
Toe noem Jakob die plek Pniël; want, het hy gesê, ek het God gesien van aangesig tot aangesig, en tog is my lewe gered.
En die son het vir hom opgegaan net toe hy Pnuel verby was; en hy was mank aan sy heup.
Daarom eet die kinders van Iarael die heupséning wat aan die heupbeen is, tot vandag toe nie, omdat Hy Jakob op die heupbeen, aan die heupséning geslaan het.