diff --git a/40/4 b/40/4 new file mode 100644 index 0000000..4d269b9 --- /dev/null +++ b/40/4 @@ -0,0 +1,11 @@ +Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. +En nabat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naberhand honger gekry. +En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word. +Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. +Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan +en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Usel af; want deer is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie. +Jesus sê vir hom: Daar is όόk geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie. +Weer neem die duiwel Hom seem na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid +en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan Ugee as U neerval en my aanbid. +Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg Satan! went daar is geskrywe: Die Here jon God moet jy aanbid en Hom alleen dien. +Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.