From d6b4a3a008d110adec0e6e10f4840a40a533b2e3 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Malachi van der Merwe Date: Thu, 7 Oct 2021 17:01:50 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20Matthe=C3=BCs=204:1-11?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 40/4 | 11 +++++++++++ 1 file changed, 11 insertions(+) create mode 100644 40/4 diff --git a/40/4 b/40/4 new file mode 100644 index 0000000..4d269b9 --- /dev/null +++ b/40/4 @@ -0,0 +1,11 @@ +Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. +En nabat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naberhand honger gekry. +En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word. +Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. +Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan +en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Usel af; want deer is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie. +Jesus sê vir hom: Daar is όόk geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie. +Weer neem die duiwel Hom seem na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid +en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan Ugee as U neerval en my aanbid. +Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg Satan! went daar is geskrywe: Die Here jon God moet jy aanbid en Hom alleen dien. +Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.