Voeg by Genesis 31:46-47

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-07-25 21:50:38 +02:00 committed by Gitea
parent 0a29cc4887
commit db92f22e9d

2
1/31
View File

@ -43,3 +43,5 @@ As die God van my vader, die God van Abraham en die Vrees van Isak, nie aan my k
Toe antwoord Laban en sê vir Jakob: Die dogters is my dogters, en die seuns is my seuns, en die kleinvee is my kleinvee, ja alles wat jy sien, is myne; maar my dogters - wat sal ek hulle vandag kan aandoen, of aan hulle seuns wat hulle gebaar het?
Kom dan nou, laat ons 'n verbond maak, ek en jy, dat dit 'n getuie tussen my en jou kan wees.
Daarop het Jakob 'n klip geneem en dit as gedenksteen opgerig.
En Jakob het vir sy broers gesê: Bring klippe bymekaar! En hulle het klippe gaan haal en 'n hoop gemaak en daar op die hoop geëet.
En Laban het dit Jegar-Sahadúta genoem, maar Jakob het dit Gal-ed genoem.