From debf26cf3a07992b0afb38cdadf0eabcdeeb0846 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Fri, 9 Sep 2022 12:39:06 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 24:1-25 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - voeg in (dit) tussen (laat) en (wei) in vers 2 Wysig - spelfout (wie) na (wei) in vers 2 Wysig - spelfout (wedevee) na (weduwee) in vers 3 Wysig - spelfout (stood) na (stoot) in vers 4 Wysig - spelfout (brege) na (berge) in vers 8 Wysig - verwyder (die) tussen (by) en (gebrek) in vers 8 Wysig - voeg in (hul) tussen (hulle) en (teen) in vers 8 Wysig - voeg 'n komma in na (het) in vers 9 Wysig - voeg 'n kommapunt in na (klere) in vers 10 Wysig - spelfout (sand) na (stad) in vers 12 Wysig - spelfout (ongerymdhied) na (ongerymdheid) in vers 12 Wysig - spelfout ('n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 15 Wysig - spelfout (Wan) na (Want) in vers 17 Wysig - spelfout (tvir) na (vir) in vers 17 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 17 Wysig - spelfout (môresond) na (môrestond) in vers 17 Wysig - spelfout (wurm) na (wurms) in vers 20 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 20 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 24 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 24 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 25 Wysig - spelfout (leun) na (leuen) in vers 25 Wysig - verwyder nommer 26 onder aan die hoofstuk --- 18/24 | 24 ++++++++++++------------ 1 file changed, 12 insertions(+), 12 deletions(-) diff --git a/18/24 b/18/24 index 633325d..159b5cf 100644 --- a/18/24 +++ b/18/24 @@ -1,25 +1,25 @@ Waarom word daar geen geregstye deur die Almagtige opgespaar nie? en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdade nie? -Grenslyne verlê hulle; ʼn trop vee roof hulle en laat wie. -Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die wedevee neem hulle as pand. -Hulle stood die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.- +Grenslyne verlê hulle; ʼn trop vee roof hulle en laat dit wei. +Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle as pand. +Hulle stoot die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.- Kyk, soos wilde esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders. Op die veld maai hulle sy voer af, en in die wingerd van die goddelose hou hulle na-oes. Nakend bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie. -Van die stortbui van die brege word hulle nat; en by die gebrek aan skuiling druk hulle teen die rotse vas. -Hulle ruk die weeskind van die bors af; en wat die arme aan het verpand hulle. -Nakend gaan hulle heen, sonder klere en terwyl hulle honger het, dra hulle gerwe aan. +Van die stortbui van die berge word hulle nat; en by gebrek aan skuiling druk hulle hul teen die rotse vas. +Hulle ruk die weeskind van die bors af; en wat die arme aan het, verpand hulle. +Nakend gaan hulle heen, sonder klere; en terwyl hulle honger het, dra hulle gerwe aan. Tussen die mure van dié mense pars hulle olie, trap die parskuipe terwyl hulle versmag van dors. -Uit die sand kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdhied daarvan nie.- +Uit die stad kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdheid daarvan nie.- Sulkes behoort by die vyande van die lig: hulle ken nie die weë daarvan nie en bly nie op die paaie daarvan nie. Teen dagbreek staan die moordenaar op, hy maak die arme en behoeftige dood, en in die nag is hy soos die dief. -En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit 'n sluier voor sy gesig. +En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit ʼn sluier voor sy gesig. In die duisternis breek hulle in die huise in; bedags sluit hulle hul op; hulle ken die lig nie. -Wan tvir hulle saam is die stikdonker 'n môresond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker. +Want vir hulle saam is die stikdonker ʼn môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker. Hy is gou op die oppervlakte van die water; hulle stuk grond word vervloek in die land; hy begeef hom nie meer op pad na die wingerde nie. Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg - so die doderyk die wat gesondig het. -Die moederskoot vergeet hom; die wurm eet smaaklik aan hom; aan hom word nie meer gedink nie: so word dan die onreg gebreek soos 'n stuk hout- +Die moederskoot vergeet hom; die wurms eet smaaklik aan hom; aan hom word nie meer gedink nie: so word dan die onreg gebreek soos ʼn stuk hout- hy wat die onvrugbare plunder wat nie baar nie en aan die weduwee geen weldaad bewys nie. En Hy laat deur sy krag die magtiges lank lewe; hy staan weer op wat al van sy lewe nie seker was nie. God gee hom veiligheid, en hy steun daarop; en sy oë is op hulle weë. -Hulle het hul verhef - 'n kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word gebuig; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van 'n aar word hulle afgesny. -En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leun beskuldig en my rede tot niet maak? +Hulle het hul verhef - ʼn kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word gebuig; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van ʼn aar word hulle afgesny. +En is dit nou nie so nie, wie sal my van ʼn leuen beskuldig en my rede tot niet maak? \ No newline at end of file