Korreksie Job 20:1-29

Wysig - spelfout (geantwoort) na (geantwoord) in vers 1
Wysig - spelfout (aanwoord) na (antwoord) in vers 2
Wysig - spelfout (haastighied)  na (haastigheid) in vers 2
Wysig - spelfout (vleig) na (vlieg) in vers 8
Wysig - spelfout (woord) na (word) in vers 8
Wysig - sit ʼn komma in na (het) in vers 9
Wysig - verwyder komma na (sien) in vers 9
Wysig - spelfout (le) na (lê) in vers 11
Wysig - spelfout (ni) na (in) in vers 12
Wysig - een woord (laatvaar) na twee woorde (laat vaar) in vers13
Wysig - spelfout (H y) na (Hy) in vers 17
Wysig - spelfout (ophou) na (opbou) in vers 19
Wysig - spelfout (volhied) na (volheid) in vers 22
Wysig - spelfout (oorfloed) na (oorvloed) in vers 22
Wysig - verwyder (die) tussen (van) en (ellendiges) in vers 22
Wysig - spelfout (sa) na (as) in vers 23
Wysig - spelfout (swaar) na (swaard) in vers 25
Wysig - spelfout (verskrikkenge) na (verskrikkinge) in vers 25
Wysig - spelfout (mens) na (mense) in vers 26
Wysig - spelfout (oopenbaar) na (openbaar) in vers 27
Wysig - spelfout (ongeregtighied) na (ongeregtigheid) in vers 27
Wysig - verwyder nommer 30 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-06 11:35:36 +00:00 committed by Gitea
parent 1b5b073899
commit e03f99cd68
1 changed files with 15 additions and 15 deletions

30
18/20
View File

@ -1,29 +1,29 @@
Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoort en gesê:
Daarom juis aanwoord my gedagtes my, en wel weens my haastighied in my.
Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê:
Daarom juis antwoord my gedagtes my, en wel weens my haastigheid in my.
ʼn Bestraffing wat vir my griewend is, moet ek aanhoor; maar die gees uit my verstand antwoord my.
Weet jy dit wel wat van altyd af was, vandat die mens op die aarde gemaak is:
dat die gejubel van die goddelose kort van duur is en die vreugde van die roekelose net vir ʼn oomblik?
Al klim sy hoogheid na die hemel toe op, en al raak sy hoof aan die wolke -
soos sy eie drek vergaan hy vir ewig; die wat hom gesien het, vra: Waar is hy?
Soos ʼn droom vleig hy weg, sodat ʼn mens hom nie meer vind nie; en hy woord verjaag soos ʼn naggesig.
Die oog wat hom gesien het sien, hom nie meer nie; en sy plek aanskou hom nie meer nie.
Soos ʼn droom vlieg hy weg, sodat ʼn mens hom nie meer vind nie; en hy word verjaag soos ʼn naggesig.
Die oog wat hom gesien het, sien hom nie meer nie; en sy plek aanskou hom nie meer nie.
Sy kinders moet die guns soek van armes, en met eie hande moet hy sy vermoë teruggee.
Sy gebeente was vol van sy jeugdige krag; maar met hom saam le dit in die stof.
Al smaak die kwaad soet ni sy mond, al verberg hy dit onder sy tong,
al spaar hy dit, en al wil hy dit nie laatvaar nie, maar dit terughou in sy verhemelte -
Sy gebeente was vol van sy jeugdige krag; maar met hom saam lê dit in die stof.
Al smaak die kwaad soet in sy mond, al verberg hy dit onder sy tong,
al spaar hy dit, en al wil hy dit nie laat vaar nie, maar dit terughou in sy verhemelte -
tog word sy voedsel in sy ingewande verander, gal van adders in sy binneste.
Rykdom het hy verslind, maar hy moet dit weer uitspuug; uit sy buik dryf God dit weg.
Die gif van adders suig hy in, die tong van ʼn slang maak hom dood.
H y mag hom nie verlustig in strome - riviere, stroompies van heuning en dikmelk nie.
Hy mag hom nie verlustig in strome - riviere, stroompies van heuning en dikmelk nie.
Wat hy deur arbeid verkry het, gee hy terug sonder om dit in te sluk; na die maat van sy ingeruilde rykdom sal hy nie bly wees nie.
Want hy het die armes verdruk, aan hulle lot oorgelaat; ʼn huis het hy geroof, maar sal dit nie ophou nie.
Want hy het die armes verdruk, aan hulle lot oorgelaat; ʼn huis het hy geroof, maar sal dit nie opbou nie.
Want hy het geen rus geken in sy binneste nie; so sal hy dan nie ontsnap met sy kosbare goed nie.
Niks het ontkom aan sy vraatsug nie; daarom is sy voorspoed nie duursaam nie.
By die volhied van sy oorfloed sal hy benoud wees: al die hande van die ellendiges oorval hom.
Om sy buik te vul, sal Hy teen hom uitstuur sy toorngloed en sal dit op hom laat reën sa sy voedsel.
By die volheid van sy oorvloed sal hy benoud wees: al die hande van ellendiges oorval hom.
Om sy buik te vul, sal Hy teen hom uitstuur sy toorngloed en sal dit op hom laat reën as sy voedsel.
Hy sal vlug vir die ysterwapens - ʼn koperboog sal hom deurboor.
Hy trek - daar kom dit uit sy rug, en die glinsterende swaar gaan uit sy gal; verskrikkenge is op hom!
Pure duisternis is bewaar vir sy skatte; ʼn vuur wat nie deur mens aangeblaas is nie, verteer hom; dit wei af wat in sy tent oorbly.
Die hemel oopenbaar sy ongeregtighied, en die aarde staan teen hom op.
Hy trek - daar kom dit uit sy rug, en die glinsterende swaard gaan uit sy gal; verskrikkinge is op hom!
Pure duisternis is bewaar vir sy skatte; ʼn vuur wat nie deur mense aangeblaas is nie, verteer hom; dit wei af wat in sy tent oorbly.
Die hemel openbaar sy ongeregtigheid, en die aarde staan teen hom op.
Weggevoer word die opbrings van sy huis - goed wat wegspoel op die dag van sy toorn.
Dit is die deel van die goddelose mens van die kant van God en die erfdeel wat vir hom bestemd is deur God.
Dit is die deel van die goddelose mens van die kant van God en die erfdeel wat vir hom bestemd is deur God.