Voeg by Genesis 26:12-17

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-01-12 15:45:02 +02:00 committed by Gitea
parent 649abd902a
commit e1a058c60f

6
1/26
View File

@ -9,3 +9,9 @@ En toe hy al 'n lang tyd daar was, kyk Abiméleg, die koning van die Filistyne,
Daarop roep Abiméleg Isak en sê: Kyk, sy is dan tog jou vrou! Hoe kon jy dan verklaar: Sy is my suster? En Isak antwoord hom: Ek het gedink, ek kan miskien om haar ontwil my lewe verloor! Daarop roep Abiméleg Isak en sê: Kyk, sy is dan tog jou vrou! Hoe kon jy dan verklaar: Sy is my suster? En Isak antwoord hom: Ek het gedink, ek kan miskien om haar ontwil my lewe verloor!
En Abimëleg sê: Wat het jy ons aangedoen? Hoe maklik kon een van die mense met jou vrou gemeenskap gehad, en jy 'n skuld oor ons gebring het! En Abimëleg sê: Wat het jy ons aangedoen? Hoe maklik kon een van die mense met jou vrou gemeenskap gehad, en jy 'n skuld oor ons gebring het!
Daarop gee Abimëleg bevel aan die hele volk en sê: Wie hierdie man of sy vrou aanraak, sal sekerlik doodgemaak word. Daarop gee Abimëleg bevel aan die hele volk en sê: Wie hierdie man of sy vrou aanraak, sal sekerlik doodgemaak word.
Isak het toe in dié land gesaai en daardie jaar hondervoudig gewen, want die Here het hom geseën.
En die man het groot geword en altyddeur groter geword totdat hy baie groot was:
hy het troppe kleinvee en beeste gehad, en baie bediendes, sodat die Filistyne hom beny het.
En al die putte wat die dienaars van sy vader, in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, dit het die Filistyne toegestop en dit met grond opgevul.
Toe sê Abiméleg vir Isak: Trek weg van ons, want jy het vir ons te magtig geword.
Daarop het Isak daarvandaan wegetrek en laer opgeslaan in die dal Gerar en daar bly woon.