Voeg by Psalms 18:32-35

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2022-08-18 18:07:52 +02:00 committed by Gitea
parent 96cfe4ce3e
commit e8206a6c82

4
19/18
View File

@ -29,3 +29,7 @@ Want Ú verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is.
Want Ú laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar.
Want met U loop ek ʼn bende storm, en met my God spring ek oor ʼn muur.
Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouterd; Hy is ʼn skild vir almal wat by Hom skuil.
Want wie is God buiten die HERE? en wie is ʼn rots behalwe onse God?
God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak.
Hy maak my voete soos dié van herte, en laat my staan op my hoogtes.
Hy leer my hande om oorlog te maak, sodat my arms ʼn koperboog span.