From ec97faa1700c57e0bd7eece4ef1a77d8918b830e Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Wed, 21 Sep 2022 12:04:32 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 28:1-28 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - spelfout (wég) na (wèg) in vers 4 --- 18/28 | 2 +- 1 file changed, 1 insertion(+), 1 deletion(-) diff --git a/18/28 b/18/28 index 82f1e85..80e7b01 100644 --- a/18/28 +++ b/18/28 @@ -1,7 +1,7 @@ Want vir die silwer is daar ʼn plek waar dit uitkom, en ʼn plek vir die goud wat hulle uitwas. Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. ʼn End maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy die klip van donkerheid en doodskaduwee. -Hy breek ʼn mynskag, wég van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer. +Hy breek ʼn mynskag, wèg van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer. Die aarde - daar kom brood uit voort, maar daaronder word daar omgewoel soos deur vuur. Die klippe daarvan is die plek van saffiere, en dit bevat stoffies van goud. ʼn Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie;