Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
b25e60935a Korreksie Job 22:1-30
Wysig - voeg 'n komma in na (Élifas) in vers 1
Wysig  - spelfout (Hy) na (jy) in vers 3
Wysig - spelfout (hy) na (jy) in vers 3
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 4
Wysig - verwyder herhaling van 2 woorde (nie groot) in vers 5
Wysig - voeg in (die) tussen (aan) en (hongerige) in vers 7
Wysig - spelfout (hy) na (jy) in vers 7
Wysig - spelfout (wegestuur) na (weggestuur) in vers 9
Wysig - spelfout (vagnette) na (vangnette) in vers 10
Wysig - kleinletter (wat) na hoofletter (Wat) in vers 13
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 13
Wysig - spelfout (bedekkig) na (bedekking) in vers 14
Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 14
Wysig - voeg 'n komma in na (Hom) in vers 14
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 14
Wysig - spelfout (hemel geweef) na (hemelgewelf) in vers 14
Wysig - spelfout (vandel) na (wandel) in vers 14
Wysig - verwyder herhaling van 'n woord (wie) in vers 16
Wysig - spelfout ((aan doen) na (aandoen) in vers 17
Wysig - spelfout (gisindheid) na (gesindheid) in vers 18
Wysig - spelfout (jt) na (jy) in vers 23
Wysig - verwyder (van) tussen (spruite) en (die) in vers 24
Wysig - spelfout (goud stikke) na (goudstukke) in vers 25
Wysig - verwyder (jou) tussen (jy) en (in) in vers 26
Wysig - voeg in (jou) tussen (Almagtige) en (verlustig) in vers 26
Wysig - spelfout (eh) na (en) in vers 27
Wysig - verwyder (jy) tussen (As) en (dié) in vers 29
Wysig - spelfout (die) na (dié) in vers 29
Wysig - spelfout (afdrand) na (afdraand) in vers 29
Wysig - spelfout (se) na (sê) in vers 29
Wysig - voeg in 'n komma na (is) in vers 29
Wysig - voeg in (hy) tussen (ja) en (word) in vers 30
Wysig - verwyder nommer 31 onder aan hoofstuk
2022-09-10 08:45:02 +00:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
2a3c5622e3
Voeg by Job 22 2021-09-25 18:20:55 +02:00