En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom. Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholibáma, die dogter van Ana, die kliendogter van Síbeon, die Hewiet; en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot.