Toe Abram negen-en-negentig jaar oud was, het die HERE aan Abram verskyn en vir hom gesĂȘ: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees.