From 0ff872f5a98cdb64f02a569c2bbb123e4867d9d8 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Mon, 20 Dec 2021 17:54:22 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 25:17-22 --- 1/25 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) diff --git a/1/25 b/1/25 index 7a1e0ab..6f73843 100644 --- a/1/25 +++ b/1/25 @@ -16,3 +16,7 @@ Hadad en Tema, Jetur, Nafis en Kedma. Dit is die seuns van Ismael, en dit is hulle dorpe en laers, twaalf vorste volgens hulle volkstamme. En dit is die lewensjare van Ismael: honderd sewen-en-dertig jaar; en hy het gesterwe, en hy is versamel by sy volksgenote. En hulle het gewoon van Hawila tot by Sur wat oos van Egipte lê in die rigting van Assur. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig. +En dit is die geskiedenis van Isak, die seun van Abraham: Abraham was die vader van Isak. +En Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van Bétuel, die Arameër uit Paddan-Aram, die suster van Laban, die Arameër, vir hom as vrou geneem het. +En Isak het die HERE gesmeek met die oog op sy vrou, want sy was onvrugbaar; en die HERE het hom verhoor, sodat sy vrou Rebekka swagner geword het. +En die kinders het teen mekaar gestamp binne-in haar. Toe sê sy: As dit so gaan, waarvoor leef ek dan? Daarom het sy gegaan om die HERE te raadpleeg.