From 15097153ef28cb0da443b5ada46e603f9efd0b05 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Wed, 19 Oct 2022 22:00:54 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 39:16-21 --- 1/39 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) diff --git a/1/39 b/1/39 index b51d8d0..36beea5 100644 --- a/1/39 +++ b/1/39 @@ -13,3 +13,9 @@ Toe gryp sy hom aan sy kleed en sê: Kom hou gemeenskap met my. Maar hy het sy k Toe sy dan sien dat hy sy kleed in haar hand laat bly en buitentoe gevlug het, roep sy na haar huisgenote en sê vir hulle: Kyk, hy het vir ons ʼn Hebreeuse man hier gebring om met ons te gekskeer; hy het na my gekom om met my gemeenskap te hê, en ek het hard geskreeu; en toe hy hoor dat ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en gevlug en buitentoe geloop. +En sy het sy kleed by haar neergelê totdat sy heer tuisgekom het. +En sy het hom met dieselfde woorde aangespreek en gesê: Die Hebreeuse kneg wat jy vir ons hier gebring het, het na my gekom om met my te gekskeer; +en toe ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en buitentoe gevlug. +Toe sy heer die woorde hoor waarmee sy vrou hom aanspreek: So en so het jou kneg aan my gedoen - het hy baie kwaad geword; +en die heer van Josef het hom laat vang en hom in die gevangenis gesit op die plek waar die gevangene van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis. +Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen in die oë van die owerste van die gevangenis.