diff --git a/1/36 b/1/36 new file mode 100644 index 0000000..c095c34 --- /dev/null +++ b/1/36 @@ -0,0 +1,3 @@ +En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom. +Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholibáma, die dogter van Ana, die kliendogter van Síbeon, die Hewiet; +en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot.