diff --git a/40/12 b/40/12 index c43720e..9da6b52 100644 --- a/40/12 +++ b/40/12 @@ -8,3 +8,14 @@ Maar as julle geweet het wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offer want die Seun van die mens is Here όόk van die sabbat. En toe Hy daarvandaan weggegaan het, kom Hy in hulle sinagoge. En daar wat ʼn man met ʼn verdorde hand, en hulle het Hom gevra en gesê: Is die geoorloof om op die sabbat gesond te maak?-sodat hulle Hom sou kan aanklae. +Maar Hy sê vir hulle: Watter mens van julle sel daar wees wat een skaap het, en as dit op die sabbat in ʼn sloot val, dit nie sal gryp en uithaal nie? +Hoeveel meer is ʼn mens dan nie werd as ʼn skaap nie! So is die dan geoorloof om op die sebbat goed te doen. +Toe sê Hy vir die man: Steek jon hand uit! En hy het dit uitgesteek; en dit is herstel, gesond soos die ander een. +Daarop gaan die Fariseërs uit en hou saam raad teen Hom, sodat hulle Hom sou kan ombring. +Toe Jesus die demerk, het Hy daarvandaan weggegaan, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het hulle almal gesond gemaak; +en hulle ʼn streng bevel gegee dat hulle Hom nie bekend moes maak nie, +sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur Jesaja, die profeet: +Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ʼn welbehae het. Ek sal my Gees op Hom lê, en Hy sal die nasies die nasies die reg aankondig. +Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie. +ʼn Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ʼn lamppit wat rook, sal Hy nie uitblat nie totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. +En op sy Naam sal die heidene hoop.