From 7a30a1238d63ed9baf0a9d458485cf8e53a0e8d7 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Fri, 1 Jul 2022 18:58:25 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 11:3-7 en 12:1-6 --- 19/11 | 5 +++++ 19/12 | 6 ++++++ 2 files changed, 11 insertions(+) create mode 100644 19/12 diff --git a/19/11 b/19/11 index 16ac8fe..c409e05 100644 --- a/19/11 +++ b/19/11 @@ -1,2 +1,7 @@ Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berge soos 'n voël! Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart. +As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? +Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. +Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. +Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reen; en 'n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees. +Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien. diff --git a/19/12 b/19/12 new file mode 100644 index 0000000..2ec8106 --- /dev/null +++ b/19/12 @@ -0,0 +1,6 @@ +Vir die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid. +Red, o HERE, want daar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders. +Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubblelhartig. +Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tog wat grootpraat, +hulle wat sê: Met ons tong is ons stek; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons? +Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou ontspan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.