From d70b19426fcc5d610cd3ec765faa012f5dcd5dd6 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Fri, 26 Aug 2022 11:03:27 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 20:1-10 --- 19/20 | 10 ++++++++++ 1 file changed, 10 insertions(+) create mode 100644 19/20 diff --git a/19/20 b/19/20 new file mode 100644 index 0000000..09ca1f1 --- /dev/null +++ b/19/20 @@ -0,0 +1,10 @@ +Vir die musiekleier. ʼn Psalm van Dawid. +Mag die HERE u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm! +Mag hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion! +Mag Hy dink aan al u spysoffers en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela. +Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul! +Ons wil juig oor u oorwinning en die vaandels opsteek in die Naam van onse God. Mag die HERE al u begeertes vervul! +Nou weet ek dat die HERE sy gesalfde verlos; Hy sal hom verhoor uit sy heilige hemel met magtige dade van verlossing van sy regterhand. +Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar ons sal roem op die Naam van die HERE onse God. +Húlle het inmekaargesak en geval, maar όns het opgestaan en ons weer opgerig. +HERE, verlos die koning! Mag Hy ons verhoor op die dag as ons roep!