diff --git a/40/12 b/40/12 index 9da6b52..c57f0d5 100644 --- a/40/12 +++ b/40/12 @@ -19,3 +19,6 @@ Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ʼn welbehae het. Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie. ʼn Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ʼn lamppit wat rook, sal Hy nie uitblat nie totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. En op sy Naam sal die heidene hoop. +Toe het hulle ʼn duiwelbesetene wat blind en stom was, na Hom gebring; en Hy het hom gesond gemaak, sodat die blinde en stomme kon praat en sien. +En al die menigtes was verbaas en het geaê: Is hierdie man nie miskien die seun van Dawid nie? +Maar toe die Fariseërs dit hoor, sê hulle: Hy dryf die duiwels uit nie anders as deur Beëlsedul, die owerste van die duiwels nie.