diff --git a/3/26 b/3/26 index 499ed27..ea53a9a 100644 --- a/3/26 +++ b/3/26 @@ -36,3 +36,11 @@ Al die dae van sy verwoesting sal dit rus-die rus wat dit nie gehad het in julle En wat aangaan diegene wat onder julle oorgebly het-Ek sal in hulle hart ʼn vreesagtigheid in die land van hulle vyande, sodat die geruis van ʼn verwaaide blad hulle op die loop sal ja; en hulle sal vlug soos ʼn mens vir ʼn swaard vlug en val sonder dat iemand agtervolg. En hulle sal struikel die een oor die ander soos die swaard, alhoewel niemand agtervolg nie; en julle sal voor julle vyande nie kan standhou nie. Maar julle sal aankom onder die nasies, en die land van julel vyande sal julle verteer. +En die wat onder julle oorgebly het, sal oor hulle ongeregtigheid wegteer in die lande van julle vyande, ja ook oor die ongeregtigheede van hulle vaders net soos hulle wegteer. +Dan sal hulle hul ongeregtigheid bely en die ongeregtigheid van hulle vaders deurdat hulle ontrou teen My gehandel het; en ook dat hulle hul teen My versit het, +sodat Ék My ook teen hulle versit het en hulle in die land van hulle vyande moes bring; of, as hulle onbesnede hart hom dan verneder en hulle dan boet vir hul ongeregtigheid, +dan sal Ek dink aan die verbond met Jakob; en ook aan my verbond met Isak en ook aan my verbond met Abraham sal Ek dink, en aan die land sal Ek dink. +Maar die land moet van hulle verlate wees en moet vir sy sabbatte vergoeding kry terwyl die woes lê sonder hulle; en húlle sal vir hom ongergtigheid boet, ja omdat hulle my verordeninge verwerp en hulle siel van my insettinge ʼn afsku gehad het. +Maar ook dan, as hulle in die land van hul vyande is, verwerp Ek hulle nie en het Ek van hulle geen afsku om ʼn end aan hulle te maak om so my verbond met hulle te verbreek nie; want Ek is die HERE hulle God. +Maar Ek sal tot beswil dink aan die verbond van die voorvaders wat ek uit Egipteland voor die oë van die nasies uitgelei het om vir hulle 'n God te wees. Ek is die HERE. +Dit is die insettinge en die verordeninge en die wette wat die HERE tussen Hom en die kinders van Israel by die berg Sinai deur Moses gegee het.