Voeg by Mattheüs 3:11-17

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2021-09-28 11:18:30 +02:00
parent a42c08ed11
commit 1f11488223
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: FC3F310730467745
1 changed files with 8 additions and 0 deletions

8
40/3
View File

@ -7,3 +7,11 @@ En hulle is deur hom gedoop in die Jordaan met belydenis van hulle sondes.
Maar toe hy baie van die Farisiseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom, sê hy vir hulle: Addergeslag, wie het julle aangewys om weg te vlug van die toorn wat aan kom is?
Dra dan vrugte wat by die bekering pas;
en moenie dink om by julleself te sê: One het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek.
Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom dan wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom is sterker as ek, wiese skoene ek nie bekwaam is om aan te dra nie. Hy sal julledoop met die Heilige Gees en met vuur.
Sy gaffel is in sy hand, en Hy sal sy dorsvloer deur-en-deur skoonmaak en sy koring saambring in die skuur, maar die kaf sal Hy met onuitdluslike vuur verbrand.
Toe het Jesus van Galiléa na die Jordaan na Johannes gekom om deur hom gedoop te word.
Maar Johannes het Hom ernstig teëgegaan en gesê: Ek het nodig om deur U gedoop te word, en kom U na my toe?
Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want so pas di ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom laat begaan.
En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom.
En daar was 'n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.