From 2668972ab87b1317337990cf2e641d8b72002891 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Tue, 28 Mar 2023 16:37:05 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 46:7-12 --- 19/46 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) diff --git a/19/46 b/19/46 index 8cebd7d..40b7d70 100644 --- a/19/46 +++ b/19/46 @@ -4,3 +4,9 @@ Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al wankel die berge weg in Laat die waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy verheffing! Sela. Die stroompies van ʼn rivier maak die Godstad bly, die heiligdom van die woninge van die Allerhoogste. God is daar binne - in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek. +Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe. +Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ʼn rotsvesting vir ons. Sela. +Kom aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring, +wat oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand. +Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde. +Die HERE van die leërskare is met ons; die GOd van Jakob is ʼn rotsvesting vir ons. Sela.