From 272a49281d3922ff3d13893f29a6d2ed7de6ee3f Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Sat, 27 Aug 2022 11:00:53 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Levitikus 25:1-10 --- 3/25 | 10 ++++++++++ 1 file changed, 10 insertions(+) create mode 100644 3/25 diff --git a/3/25 b/3/25 new file mode 100644 index 0000000..cf89515 --- /dev/null +++ b/3/25 @@ -0,0 +1,10 @@ +Verder het die HERE met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê: +Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, dan moet die land 'n sabbat hou vir die HERE. +Ses jaar lank mag jy jou land saai en ses jaar lank jou wingerd snoei en die opbrings van die land insamel; +Maar in die sewende jaar moet daar vir die land volkome rus wees, 'n sabbat vir die HERE; jou land mag jy nie saai en jou wingerd nie snoei nie. +Wat van jou oes opslaan, moet jy nie afoes nie, en die druiwe van jou ongesnoeide wingerdstok nie afsny nie. Dit moet 'n jaar van rus vir die land wees. +En die obrings van die sabbat van die land sal julle voedsel wees; vir jou en vir jou slaaf en jou slavin en jou huurling en jou bywoner wat by jou vertoef, +en vir jou vee en die wild wat in jou land is, sal die hele opbrings daarvan wees om te eet. +Jy moet ook sewe jaarweke tel, sewe maal sewe jaar, sodat die jaar van die sewe jaar weke vir jou nege-en-veertig jaar is. +Dan moet jy in die sewende maan, op die tiende dag van die maand, 'n basuin geklank laat derugaan; op die versoendag moet julle die basuin deur julle hele land laat gaan. +En julle moet die vyftigste jaar heilig en 'n vrylating in die land uitroep aan al sy bewoners. Dit moet vir julle 'n jubelaar wees; dan moet julle elkeen na sy geslag teruggaan.