diff --git a/18/3 b/18/3 new file mode 100644 index 0000000..2a1b45c --- /dev/null +++ b/18/3 @@ -0,0 +1,26 @@ +Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek. +En Job het begin en gesê: +Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: ʼn Seun is ontvang. +Mag dié dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie. +Mag duisternis en doodskaduwee hom opeis, ʼn wolkgevaarte oor hom gaan lê, dagverduisteringe hom verskrik. +Daardie nag - mag donkerheid hom wegdruk, mag hy nie bly wees onder die dae van die jaar, in die getal van die maande nie kom nie. +Ja, mag dié nag onvrugbaar wees, geen gejubel tot hom deurdring nie. +Mag die dagvervloekers hom verwens, hulle wat die kuns verstaan om die Leviátan op te hits. +Mag die sterre van sy môreskemering verduister word; mag hy wag op lig, Maar tervergeefs, en die oorlede van die dageraad nie sien nie. +Omdat hy vir my nie toegeslut het die deure van die moederskoot nie en moete vir my oë verberg het nie. +Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie? +Waarom het die knee my teegekom? en waarom borste, dat ek moes drink? +Want dan sou ek daar gelê en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het, +saam met konings en raadsmanne van die aarde, wat puinhope weer opgebou het vir hulleself; +of saan met vorste wat goud besit, wat hulle huise met silver geful het. +Of sou, soos ʼn weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie - soos kinders wat nie lig gesien het nie. +Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is. +Die gevangene is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie. +Klen en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer. +Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe vat virbittered is van siel? +wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as verborge skatte? +wat bly sou wees met gejuig, hulle sou virheug as hulle die graf kon vind? +Waarom gee hy lig aan ʼn man wie se weg verborge is, ʼn man wat deur God in alle kante ingesluit is? +Want soos my brood, kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water. +As ek its vreesliks vrees, kom dit oor my; en waar ek voor bang is, kom na my toe. +Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kon die onrus!