From 80e60b1e62f15b6289096b9e78ec6e20770b9e4a Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Llewellyn van der Merwe Date: Mon, 4 Jul 2022 10:14:05 +0200 Subject: [PATCH] Verwyder laaste lee lyne val alle hoofstukke --- 2/17 | 1 - 1 file changed, 1 deletion(-) diff --git a/2/17 b/2/17 index ab29e9a..15804e8 100644 --- a/2/17 +++ b/2/17 @@ -14,4 +14,3 @@ En Josua het Ámalek en sy volk met die skerpte van die swaard 'n neerlaag toege Toe sê die HERE vir Moses: Skryf dit as 'n aandenking in 'n boek en prent dit Josua in, dat Ek die gedagtenis aan Ámalek onder die hemel heeltemal sal uitdelg. En Moses het 'n altaar aan die HERE gebou en dit genoem : Die HERE is my banier. En hy het gesê: Waarlik, die hand op die troon van die HERE! Oorlog het die HERE teen Ámalek van geslag tot geslag. -