Korreksie Job 3:1-26

Wysig kleinletters (Daarna) na hoofletters (DAARNA) in vers 1
Wysig spelfout (wegdruk) na (wegruk) in vers 6
Wysig hoofletter (Maar) na kleinletter (maar) in vers 9
Wysig spelfout (oorlede) na (ooglede) in vers 9
Wysig spelfout (toegeslut) na (toegesluit) in vers 10
Wysig spelfout (moete) na (moeite) in vers 10
Wysig - voeg in die woord (nie) tussen (oë) en (verberg) in vers 10
Wysig - verwyder die woord (die) tussen (het) en (knieë) in vers 12
Wysig spelfout (knee) na (knieë) in 12
Wysig spelfout (teegekom) na (teëgekom) in vers 12
Wysig spelfout (saan) na (saam) in 15
Wysig spelfout (silver) na (silwer) in vers 15
Wysig spelfout (geful) na (gevu)l in vers 15
Wysig - voeg in die woord (ek) tussen (Of) en (sou) in vers 16
Wysig spelfout (die) na (nie) in vers 16
Wysig - voeg in die woord (nie) tussen (lig) en (gesien) in vers 16
Wysig spelfout (Klen) na Klein) in vers 19
Wysig kleinletters (Waarom) na hoofletters (WAAROM) in vers 20
wysig voeg in twee woorde (aan) en (die) tussen (lewe) en (wat) in vers 20
Wysig spelfout (vat) na (wat) in vers 20
Wysig spelfout (virbittered) na (verbitterd) in vers 20
Wysig - voeg in die woord (na) tussen (as) en (verborge) in vers 21
Wysig spelfout (virheug) na (verheug) in vers 22
Wysig spelfout (in) na (aan) in vers 23
Wysig spelfout (its) na (iets) in vers25
Wysig spelfout (kon) na (kom) in vers 26
Wysig - verwyder die nommer 27 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-07-28 08:04:44 +00:00 committed by Gitea
parent bfd4382f1c
commit a2f1120bc2

28
18/3
View File

@ -1,26 +1,26 @@
Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
DAARNA het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
En Job het begin en gesê:
Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: ʼn Seun is ontvang.
Mag dié dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie.
Mag duisternis en doodskaduwee hom opeis, ʼn wolkgevaarte oor hom gaan lê, dagverduisteringe hom verskrik.
Daardie nag - mag donkerheid hom wegdruk, mag hy nie bly wees onder die dae van die jaar, in die getal van die maande nie kom nie.
Daardie nag - mag donkerheid hom wegruk, mag hy nie bly wees onder die dae van die jaar, in die getal van die maande nie kom nie.
Ja, mag dié nag onvrugbaar wees, geen gejubel tot hom deurdring nie.
Mag die dagvervloekers hom verwens, hulle wat die kuns verstaan om die Leviátan op te hits.
Mag die sterre van sy môreskemering verduister word; mag hy wag op lig, Maar tervergeefs, en die oorlede van die dageraad nie sien nie.
Omdat hy vir my nie toegeslut het die deure van die moederskoot nie en moete vir my oë verberg het nie.
Mag die sterre van sy môreskemering verduister word; mag hy wag op lig, maar tervergeefs, en die ooglede van die dageraad nie sien nie.
Omdat hy vir my nie toegesluit het die deure van die moederskoot nie en moeite vir my oë nie verberg het nie.
Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie?
Waarom het die knee my teegekom? en waarom borste, dat ek moes drink?
Waarom het knieë my teëgekom? en waarom borste, dat ek moes drink?
Want dan sou ek daar gelê en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het,
saam met konings en raadsmanne van die aarde, wat puinhope weer opgebou het vir hulleself;
of saan met vorste wat goud besit, wat hulle huise met silver geful het.
Of sou, soos ʼn weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie - soos kinders wat nie lig gesien het nie.
of saam met vorste wat goud besit, wat hulle huise met silwer gevul het.
Of ek sou, soos ʼn weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie - soos kinders wat die lig nie gesien het nie.
Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is.
Die gevangene is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie.
Klen en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer.
Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe vat virbittered is van siel?
wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as verborge skatte?
wat bly sou wees met gejuig, hulle sou virheug as hulle die graf kon vind?
Waarom gee hy lig aan ʼn man wie se weg verborge is, ʼn man wat deur God in alle kante ingesluit is?
Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer.
WAAROM gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel?
wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte?
wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind?
Waarom gee hy lig aan ʼn man wie se weg verborge is, ʼn man wat deur God aan alle kante ingesluit is?
Want soos my brood, kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water.
As ek its vreesliks vrees, kom dit oor my; en waar ek voor bang is, kom na my toe.
Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kon die onrus!
As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en waar ek voor bang is, kom na my toe.
Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kom die onrus!