diff --git a/1/16 b/1/16 new file mode 100644 index 0000000..51a7625 --- /dev/null +++ b/1/16 @@ -0,0 +1,2 @@ +Maar Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het 'n Egiptiese slavin gehad met die naam van Hagar. +En Sarai het vir Abram gesĂȘ: Jy weet die HERE het my nie toegelaat om moeder te word nie. Gaan tog in by my slavin; miskien sal ek uit haar gebou word. En Abram het na Sarai geluister.