From a42c08ed115da01a43cf78043ffb5bdfdc8a328f Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Sat, 25 Sep 2021 18:45:26 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 16:1-2 --- 1/16 | 2 ++ 1 file changed, 2 insertions(+) create mode 100644 1/16 diff --git a/1/16 b/1/16 new file mode 100644 index 0000000..51a7625 --- /dev/null +++ b/1/16 @@ -0,0 +1,2 @@ +Maar Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het 'n Egiptiese slavin gehad met die naam van Hagar. +En Sarai het vir Abram gesĂȘ: Jy weet die HERE het my nie toegelaat om moeder te word nie. Gaan tog in by my slavin; miskien sal ek uit haar gebou word. En Abram het na Sarai geluister.