diff --git a/18/25 b/18/25 index e69de29..158e14c 100644 --- a/18/25 +++ b/18/25 @@ -0,0 +1,6 @@ +Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: +Heerskappy en virskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes. +Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie? +Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is? +Kyk, selfs die maan - hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie. +Hoeveel minder die mens, 'n made; en die mensekind 'n wurm.