From b0eeeb0a62bdbd02e03d37ed56e0342f58caa642 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Tue, 2 Nov 2021 16:44:40 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Job 32:1-6 --- 18/32 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) create mode 100644 18/32 diff --git a/18/32 b/18/32 new file mode 100644 index 0000000..568b525 --- /dev/null +++ b/18/32 @@ -0,0 +1,6 @@ +Toe het dié drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie oë regverdig was. +En die toorn van Elíhu, die seun van Barágeël, die Busiet, uit die geslag van Ram, het ontvlam; teen Job het sy toorn ontvlam, omdat hy homself regverdig beskou het voor God. +Sy toorn het ook ontvlam teen sý drie vriende, omdat hulle geen antwoord gevind het nie en Job veroordeel het. +Maar Elíhu het op Job gewag met sy woorde, omdat hulle ouer was as hy. +Maar toe Elíhu sien dat daar geen antwoord was in die mond van die drie manne nie, het sy toorn ontvlam. +En Elíhu, die seun van Barágeël, die Busiet, het begin en gesê: Ek is jonk, en u is grysaards; daarom was ek beskroomd en het gevrees om my kennis aan u mee te deel.