From b2188b23d110677010c5e17e5f9c7895e24cddf5 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Sat, 25 Sep 2021 17:17:43 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Woordelys --- 18/4 | 21 ++++++++++++++++++ Woordelys | 65 ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++ 2 files changed, 86 insertions(+) create mode 100644 18/4 create mode 100644 Woordelys diff --git a/18/4 b/18/4 new file mode 100644 index 0000000..7e00de7 --- /dev/null +++ b/18/4 @@ -0,0 +1,21 @@ +Toe antwoort Élifas, die Temaniet, en se: +As mens ʼn dit met ʼn woord by jou waag,sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou - wie kan dit? +Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. +Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk. +Maar nou dat dit jόu oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jόu tref, is jy verslae! +Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie? +Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom en waar is opregtes verdelg? +Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit. +Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernieteg. +Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller - ja die tande van die jong leeus word uit gebreek. +Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuvyfie word verstrooi. +Verder is ʼn woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het ʼn gefluster daarvan opgevang; +by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, vaneer diepe slaap op die mense val. +Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe. +Toe skuif daar ʼn gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys. +Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie - ʼn verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van ʼn stem wat sê: +Sou ʼn mens regverdig wees voor God? Of ʼn man rein wees voor sy Maker? +Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek hy dwaling +Hoeveel meer by hulle wat kleinhuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos ʼn mot. +Tussen môre en aand word huule verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee. +Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid. diff --git a/Woordelys b/Woordelys new file mode 100644 index 0000000..545d0c9 --- /dev/null +++ b/Woordelys @@ -0,0 +1,65 @@ +í +Í +Á +á +É +ό +ý +Ú +ϊ +ú +ʼn +Aäron +breër +bedroë +dié +droë +Gόd +geseën +gésel +gebêre +gesê +geëet +géén +gelê +Kanaän +knieë +Élifas +ék +loën +lê +leë +Leviátan +môreskemering +môregesê +mόnd +jόu +jý +Hebreërs +Hόm +húlle +Hý +hê +húl +verloën +vanweë +vermoë +verseël +verlê +voël +nόg +neerlê +ná +Naämatiet +seël +seën +sê +sό +sélf +treë +teëhou +teëstander +weë +wêreld +reën +oë