diff --git a/19/18 b/19/18 index 5fa7dca..82902bc 100644 --- a/19/18 +++ b/19/18 @@ -29,3 +29,7 @@ Want Ú verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is. Want Ú laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar. Want met U loop ek ʼn bende storm, en met my God spring ek oor ʼn muur. Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouterd; Hy is ʼn skild vir almal wat by Hom skuil. +Want wie is God buiten die HERE? en wie is ʼn rots behalwe onse God? +God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak. +Hy maak my voete soos dié van herte, en laat my staan op my hoogtes. +Hy leer my hande om oorlog te maak, sodat my arms ʼn koperboog span.