From e8206a6c8201971951e42f557c3f1651f9424c94 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Thu, 18 Aug 2022 18:07:52 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 18:32-35 --- 19/18 | 4 ++++ 1 file changed, 4 insertions(+) diff --git a/19/18 b/19/18 index 5fa7dca..82902bc 100644 --- a/19/18 +++ b/19/18 @@ -29,3 +29,7 @@ Want Ú verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is. Want Ú laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar. Want met U loop ek ʼn bende storm, en met my God spring ek oor ʼn muur. Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouterd; Hy is ʼn skild vir almal wat by Hom skuil. +Want wie is God buiten die HERE? en wie is ʼn rots behalwe onse God? +God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak. +Hy maak my voete soos dié van herte, en laat my staan op my hoogtes. +Hy leer my hande om oorlog te maak, sodat my arms ʼn koperboog span.