From e88446225289bc402ed3f16b48290219a4466f7e Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Mon, 22 Nov 2021 19:43:40 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Job 39:1-7 --- 18/39 | 7 +++++++ 1 file changed, 7 insertions(+) diff --git a/18/39 b/18/39 index e69de29..72029c1 100644 --- a/18/39 +++ b/18/39 @@ -0,0 +1,7 @@ +Kan jy prooi jag vir die leeuwyfie? Of die honger van die joung leeus stilmaak? +as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer. +Wie berei vir die kraai sy spyse as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel? +Weet jy die tyd as die steenbokke van die berge lam? Neem jy dit waar as die takbok-ooie voortbring? +Tel jy die maande wat julle dragtig is? En weet jy die tyd dat hulle lam? +Hulle buig hul krom, bring hulle kleintjies voort - weg is hulle weë! +Hulle kleintjies word sterk, word groot in die veld, loop weg en kom na hulle nie terug nie.