diff --git a/19/12 b/19/12 index 2ec8106..662d957 100644 --- a/19/12 +++ b/19/12 @@ -4,3 +4,6 @@ Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbl Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tog wat grootpraat, hulle wat sê: Met ons tong is ons stek; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons? Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou ontspan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag. +Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in die smeltkroes, wat afloop na die aarde toe en gesuiwer is sewemaal. +U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal hulle bewaar van hierdie gesalg vir ewig. +Die goddelose swerwe rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders.