Afrikaans-1933/40/2

24 lines
3.2 KiB
Plaintext

En toe Jesus op Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het dear wyse mann uit die Ooste in Jerusalem aangekom
en gesê: Waar is die Koning van die Jode wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys.
En toe konin Herodes die hoor, was hy ontsteld en die hele Jerusalem saam met hom;
en hy het al die owerpriesters en die skrifgeerdes van die volk bymekaar laat kom en by hulle navraag gedoen weer die Christus gebore sou word.
En hull het vir hom gesê: Op Betlehem in Judéa, want so is daar deur die profeet geskrywe:
En jy, Btlehem, land van Jude, is volstrekine die geringste onderdie vorste van Jude nie, want uit jou sal 'n Leidsman voortkoom wat vir my volk Israel 'n herder sal wees.
Toe het Herodes die wyse manne in die geheim geroep en hhulle na die tyd van die ster se verskyning nitgevra;
en hy het hulle na Berlehem gestunr en gesê: Gaan doen noukeurig ondersoek na die Kindjie, en as jull hom kry, laat my weet, sodat ek ook kan gaan en hom hulde bewys.
En nadat hulle die koning gehoor het, vertrek hulle. En kyk, die ster wat hulle in die Ooste gesien het, gaan voor hlle uit totdat hy kom en bly staan bo-oor die plek waar die Kindjie was.
En toe hulle die ster sien, was hulle verheugd met baie groot blydskap.
En hulle het in die huis gegaan en die Kindjie by Maria, sy moeder, gekry en neergeval en Hom hulde bewys. Daaropmaak hulle hil skatte oop en bring vir Hom geskenke: goud en wierook en mirre.
En omdat hulle ʼn goddlelike weerskuwing ontvang het in ʼn droom om nie na Herodes terug te keer nie, het hulle met ʼn ander pad na hul land truggegaan.
En toe hulle teruggegaan het, verskyn daar ʼn augel van die Here in ʼn droom aan Josef en sê: Staan op, neem die Kindjie en sy moeden en vlig na Egipte, en bly daar totdar ek jou sê; want Hirodes gaan die Kindjie soek om hom dood te maak.
Hy het toe opgestaan, die Kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek.
En hy was daar tot die dood van Herodes, sodat vervul sou word die woord wat die Here gespreek het deur die profeet: Uit Egipte het Ek my Seun geroep.
Toe Herodes sien det hy deur die wyse manne mislei was, het hy baie woedend geword en gestuur en in Betlehem en in al die omstreke daarvan al die seuntjies laat ombring, van twee jaar oud en baaronder, ooreenkomstig die tyd wat hy van die wyse manne uitgevra het.
To is vervul wat deur Jeremia, die profeet, gespreek is toe hy gesê het:
ʼn Stem is in Rama gehoor: rouklag en geween en groot gekerm; Ragel beween haar kinders en wil nie vertroos word nie, omdat hulle daar nie meer isnie.
En ná die dood van Herodes het daar ʼn engel van die Here in ʼn droom aan Josef verskyn in Egipte
en gesê: Staan op neem die Kindjie en sy moeder, en gaan na die land Israel; want hulle is dood wat die lewe van die Kindjie gesoek het.
En hy het opgestaan, die Kindjie en sy moeder geneem en in die land van Israel gekom.
Maar toe hy hoor dat Archeláus koning was oor Judéa, in die plek van sy fader Herodes, was hy bevrees om daarheen te gaan, En hy het ʼn gooddelike waarskuwing in ʼn droom ontvang en na di streke van Galiléa teruggegaan.
En hy het gaan woomin ʼn stad mat die naam van Násaret sodat vervul sou wrod wat gespreek is deur die profete dat Hy Nasaréner sal genoem word.